episode een

Miskien nie 'n boer nie…

maar ek het darem 'n plan.

episode twee

Nie opsoek na 'n vrou nie…

sal se ek het reeds my pasmaat gevind.

episode drie

Opsoek na 'n date met jou

Vrydag · 18:00
Soul Souvlaki
net ons twee

Is jy in?

Vrydag. 18:00.

Soul Souvlaki. Ek kan nie wag nie. ♥

Okay fine…

Ek't vergeet jy baby-sit. Maar kom ons gaan kry breakfast Vrydag oggend vroeg, gaan speel Golf, of eet daar Donderdag aand.